Kommer oor nuwe boutegnologie

Vennote stry oor die brandgevaar wat ‘n Duitse produk vir kitsbehuising mag inhou.
Augetto Graig
Augetto Graig – Die Duitse maatskappy Polycare se oplossing vir die land se behuisingtekort is moontlik te goed om waar te wees.

Dit nadat ‘n voormalige vennoot, mnr. Heinrich Schroeder van Kavango Block Brick (KBB), na vore gekom het met kwessies oor veiligheid en brandrisiko. Schroeder se stellings word egter ontken deur verspreiders van dié nuwe boutegnologie.

Die innoverende Polycare-produk is onlangs geloof deur die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, me. Sophia Shaningwa, die goewerneur van die Khomasstreek, me. LauraMcLeod-Katjirua, en Windhoek se burgemeester, mnr. Muesee Kazapua, tydens die ondertekening van ? gesamentlike ooreenkoms in die hoofstad. Daartydens het dr. Gerhard Dust, stigter van die Duitse maatskappy, uitgewei oor die tegnologie wat ontwikkel is deur sand met poliësterhars te meng, en daarmee boublokke te vervaardig wat soos Lego's inmekaar pas. Met die blokke kan 'n woning binne dae opgerig word.

Met die ondertekening van die ooreenkoms is KBB en Schroeder vervang met ander Namibiese vennote, naamlik Namibbeton en KL Building, asook die Swapo-maatskappy Guinas Investments. Schroeder eis nou N$700 000 vir die werk wat hy gedoen het in ? vennootskap, wat Polycare betwis.

Schroeder, wat die skouhuis by laasjaar se Nasionale Beleggingskonferensie gebou het, sê dinge is glad nie so rooskleurig soos dit mag voorkom nie. Die bouproses is ook veel langer as wat voorgegee word en duur nie veel korter as met gewone boumetodes nie, sê hy.

Die skouhuis is later na Otjomuise verskuif en mnr. Abel Phillip (58) en sy familie woon daarin. Met die herbou van die Phillip-woning, toe water- en kragtoevoer aangebring is en die Polycare-stene met slypmasjiene en bore aangepas moes word, het Schroeder se werkers walms geruik en gekla van hoofpyn, sê Schroeder.

Nadat navrae aan die maatskappy in Duitsland onbeantwoord gebly het, het hy self 'n tuisgemaakte brandtoets gedoen. Die resultaat is volgens hom kommerwekkend aangesien die Polycare-steen wat tydens die toets tussen twee KBB-blokke geplaas is, tot as verbrand het.

Video’s van die toets is aan dr. Dust gestuur en sy reaksie daarop was: “Die eerste video met die propaan- of butaangasfakkel lyk realisties. Neem asseblief in ag dat die temperatuur van die gasvlam ten minste 1 925°C is, en met toegevoegde suurstof is die temperatuur 2 850°C. Dit is ver bo enige normale vuurtemperatuur. In die warmboks-toets vir die brandsertifisering word 'n temperatuur van 900 °C gebruik.” Hy sê ook “uiteindelik sien ‘n mens dat selfs met hierdie hoë temperature die vlam ná 'n paar sekondes outomaties blus. Aan die einde van die video het die plekke waar hulle die fakkel hou nie meer as een tot twee sekondes 'n vlam vertoon nie. Daarom het hulle die toets gestop, en dit stem ooreen met ons resultate.

“Die volgende video's wys die ‘brandende’ steen. Dit is baie vreemd, want ons het nooit sulke resultate ná talle toetse verkry nie. Vlamme en rook op en in die klip dui na ons mening op die gebruik van 'n addisionele stof. Die opmerkings dat dit uiteindelik tot as verbrand, is in elk geval nie in ooreenstemming met alle bekende wetenskaplike navorsing oor polimeerbeton nie,” sê Dr. Dust.

Schroeder hou by sy standpunt dat die Polycare-steen op sy eie gebrand het. Hy sê sy toets is twee weke gelede gedoen en hy is van plan om nog meer toetse te doen teen ‘n laer temperatuur en deur die steen met pleister te bedek.

Namibbeton-ingenieur mnr. Nico Badenhorst dring aan dat die Polycare-stelsel klaar deeglik getoets is en geen brandgevaar inhou nie. Hy sê daar is ook geen gesondheidsrisiko van walms gewees nie. “Die chemiese reaksieproses van polimerisasie vind slegs eenmalig en in een rigting plaas. Sodra die stowwe in hierdie produk verbind is, reageer hulle nie meer op die omgewing nie,” sê hy.

In tussentyd sê die gestremde Phillip dat hy geen probleme met die huis ondervind het sedert hy met sy vrou en ses kinders agt maande gelede ingetrek het nie. Ná tien jaar se gesmeek by die regering vir 'n ordentlike woning is hy baie gelukkig met die huis wat hy gekry het. “Vir my is die huis goed. Ek sien niks daarmee verkeerd nie,” sê hy en ook dat daar geen vreemde reuke voorkom nie, selfs al het die huis vir ure toegestaan terwyl hulle nie daar was nie.

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.87 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: European Championships Qualifying: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.87 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%