Kollege sing vir kanker

06 February 2020 | In beeld
Die College of the Arts (Cota) bied hul gewilde Christmas Memories Concert jaarliks ten bate van die Kankervereniging van Namibië (CAN) aan. Tydens verlede jaar se konsert is N$18 000 ingesamel, wat aangewend gaan word vir gemeenskapsklinieke wat op Dinsdae (vir mans) en Donderdae (vir vroue) aangebied word. Die skenking stel CAN in staat om ’n totaal van 183 Namibiërs vir servikale of prostaatkanker te ondersoek.

Soortgelyk

 

Te min isolasie, suurstof vir Walvis se episentrum

7 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Walvisbaai, Hentiesbaai en Swakopmund het nie genoeg isolasie- en kwarantyngeriewe om die toenemende stygende aantal positiewe Covid-19-gevalle en -kontakte te isoleer nie....

Rehoboth verenig in rou

7 ure gelede | Misdaad

Denver Kisting op Rehoboth – Die rou snikke van ’n 20-jarige ma van Rehoboth, me. Roseline Moss, kon gister deurgaans gehoor word toe haar twee...

Weer, Vrydag 24 Julie 2020

7 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Oosweertoestande sal oor die Namib en kusareas voorkom. Tref voorsorg.BINNELAND: Koud aanvanklik, andersins sonnig en matig tot warm. 'n Taamlik sterk tot sterk noordoostelike...

Vakbonde tree in bresse vir fabriekswerkers

7 ure gelede | Visserye

Erongo-span – Die president van die Vakbondkongres van Namibië (Tucna), mnr. Paulus Hango, het gesê vakbonde wat werkers in die vissersbedryf verteenwoordig, is bekommerd oor...

Bou van ambassade stort miljoene in ekonomie

7 ure gelede | Infrastruktuur

Kristien Kruger – Die oprigting van die nuwe Amerikaanse ambassadekompleks in Klein-Windhoek het gister 'n sooispitseremonie bereik waartydens dié land se ambassadeur in Namibië, me....

SA trek beampte vas wat visumbedrog uit Windhoek pleeg

7 ure gelede | Misdaad

Die Suid-Afrikaanse departement van binnelandse sake het 100 visums teruggetrek wat na bewering deur een van sy beamptes wat by die hoëkommissariaat in Windhoek geplaas...

Melgesedek vlieg hoog

7 ure gelede | Mense

Jeanette Diergaardt – Met 'n kraakvars wit T-hemp, styfpassende donkerblou jeans wat net-net by die enkels kom en gepunte, blinkgepoetste swart skoene stap Melge­sedek Hamukoto...

Blik op Erongo se kwarantyn-fasiliteite

7 ure gelede | Gesondheid

Jemima Beukes – ’n Krisis is besig om in die Erongostreek te ontwikkel waar verskeie Covid-19 pasiënte self-isolasie moet toepas in agterplaas-vertrekke, terwyl staatsfasiliteite oorvol...

Lüderitz ’n skatkis van juweeltjies

7 ure gelede | Toerisme

Tanja Bause – Die Covid-19 pandemie en die wêreldwye hoktye en reisbeperkings het veral die toerismebedryf gedwing om buite die boks te dink. Besluitnemers moes...