Koffie teen die koue saam met Nedbank
Nedbank Namibia se bemarkings- en kommunikasiespan het vanoggend die personeel van Namibia Media Holdings (NMH) op stomende koffie en muffins trakteer.
Sê Selma Kaulinge, kommunikasie-spesialis by dié handelsbank: "Dit was Nedbank se manier om ons kollegas in die media te ondersteun. Dit het ons nie net die geleentheid gegee om betrekkinge te verstewig nie, maar ook om erknenning te gee aan die media se rol in die tyd van Covid-19 om die nasie ingelig en op die hoogste van sake te hou."
Van links is Maggy Mbako (NMH(, Selma Kaulinge (Nedbank), Gernot de Klerk (Nedbank) en Hennie Geldenhuys en Llewellyn Kruger, ook van NMH.
Foto: Justicia Shipena

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie