Koebaai wintertyd
Koebaai wintertyd

Koebaai wintertyd

In 'n meningspeiling het die land oorwegend gesê dit wil net één tyd hê.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn



Daar's 'n tyd om te kom en 'n tyd om te gaan.

Sou 'n nuwe wetsontwerp op Namibiese tyd aanvaar word, sal wintertyd iets van die verlede wees. Dan sal die land net een standaardtyd hê: Twee ure vóór Greenwich-mediaantyd (GMT).

Met die motivering van die wetsontwerp het die minister van binnelandse sake, me. Pendukeni Iivula-Ithana, gister gesê daar is wyd oor die kwessie beraadslaag. Iivula-Ithana het onder meer briewe geskryf aan ministeries wat deur die tydsverandering geraak word, sakelui insluitende die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid (NCCI) en streeksgoewerneurs wat versoek is om insette van hul gemeenskappe te kry. Die sportkommissie en raad van kerke is ook vir insette genader. Uitnodigings is aan die publiek by wyse van advertensies in koerante gerig om hul menings oor die tydverandering te lug.

Nie almal het gereageer nie, maar volgens Iivula-Ithana was die ministerie meer gefokus op kwalitatiewe as kwantitatiewe reaksie.

Teen die sperdatum van Februarie 2016 is 3 507 menings ontvang. Hiervan was 3 396 van individue, 14 van kantore, agentskappe en ministeries van die staat, twee van akademiese instansies (NUST en Unam), 37 van maatskappye en 60 van families.

'n Oorweldigende 3 096 was ten gunste daarvan om net somertyd te behou en 304 wou hê dat somer- en wintertyd moet bly.



Terugvoering

Kommer is onder meer uitgespreek oor die veiligheid van skoolkinders wat in die wintermaande in die donker na skole moet loop.

'n Voorstel is gemaak dat skole in die winter 'n uur later kan begin.

Sakeondernemings was van mening dat hul skade ly omdat hulle buite die normale sake-ure van veral Suid-­Afrika, die land se belangrikste handelsvennoot, moes sake doen.

Die feit dat Zambezi nie in die winter dieselfde tyd as die res van die land het nie, en dus administratiewe hoofbrekens meebring, is deur sommige kommentators verwerp wat na Amerika met verskeie tydsones verwys het.

In die lig van die oorweldigende steun vir die wegdoen van wintertyd het die kabinet besluit dat somertyd voortaan die standaardtyd in Namibië sal wees.

In die daaropvolgende debat is groot steun onder NV-lede vir die besluit gekry. Daar was egter diegene soos die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, wat nie saamgestem het nie. Hy sê hy stem nie saam dat skoolkinders nie deur die veranderde tyd geraak sal word nie. Voorts is die argument dat grensposte geraak word nie geldig nie omdat die meeste volgens Schlettwein 24 uur per dag oop is.

Hy meen ook dit maak geen sin om die res van die land se tyd te verander ter wille van Zambezi nie.

Hy sê dit sou beter wees om dan twee tydsones te skep.

Die prokureur-generaal, mnr. Sacky Shanghala, het ook lede van die Huis gemaan om baie goed oor die impak te besin.

Die debat duur voort.

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.16 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.16 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 386.35/OZ UP +0.78% | Copper US$ 4.42/lb UP +2.29% | Zinc US$ 2 823.30/T UP 0.05% | Brent Crude Oil US$ 87.83/BBP UP +0.14% | Platinum US$ 943.93/OZ UP +0.42% Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.16 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.16 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 386.35/OZ UP +0.78% | Copper US$ 4.42/lb UP +2.29% | Zinc US$ 2 823.30/T UP 0.05% | Brent Crude Oil US$ 87.83/BBP UP +0.14% | Platinum US$ 943.93/OZ UP +0.42%