KLM land op Hosea Kutako
KLM AirFrance se Airbus A330-200 sal drie keer ''n week tot 243 passasiers op ’n keer tussen Windhoek, Luanda en Amsterdam vervoer.
Augetto Graig - KLM Air France se eerste vlug uit Amsterdam het gister van Luanda op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako oos van Windhoek geland. Die aankoms van die Airbus A33
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie