Klipwerf-opskop ook vir voer
Klipwerf-opskop ook vir voer

Klipwerf-opskop ook vir voer

Elvira Hattingh
Die Klipwerf Boereorkes bied op 7 Maart ’n opskop by Windhoek Gimnasium se United-sportgronde aan om geld vir Namibië-droogtehulp in te samel. Die opskop word voorafgegaan deur ’n potjiekoskompetisie en markdag. Henriette Le Grange, wat die fonds bestuur, sê geld wat deur dié geleenthede ingesamel word, gaan nie net vir skoolfonds nie. Sy sê die plan is om twee streke ook van veevoer te voorsien, afhangende van hoeveel geld ingesamel word. Die koste per vrag beloop tussen N$90 000 en N$110 000. “Ons het in Februarie reeds voer aan Karasburg, Warmbad, Vioolsdrif en Aroab gelewer,” sê sy. Vir meer inligting, kontak Le Grange by 081 124 9670.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!