• Tuisblad
  • Sport
  • Klastitels vir Greiter, Hilficker, Oppermann en Rusch

Klastitels vir Greiter, Hilficker, Oppermann en Rusch

Enduro
Tielman van Lill
Tielman van Lill - Met die sewende en laaste ronde van die nasionale Enduro-kampioenskap agter die rug wat onlangs langs die Kuperferbergpad afgehandel is, is vier nuwe kampioene vir die 2018-seisoen bekroon.

Die kompetisie het nie teleurgestel nie en deelnemers is met steil en tegniese klimgedeeltes asook rotsbanke, los klippe en sand in die hoë koppies getoets.

Ryers in die ope klas moes vier rondes van 20 km voltooi, terwyl die meestersklas met drie rondes van dieselfde roete uitgedaag is.

Die ondersteunings- en beginnersklasse het ook vier rondes van 20 km gehad om deur te worstel, maar dié roete was ietwat makker as die ope klas s’n en die ontwikkelingsryers het ’n heel ander uitdaging geniet.

In die ope klas het Henner Rusch sy vyfde oorwinning van die seisoen behaal om met 134 kampioenskapspunte die nasionale titel te buit.

Rusch se legendariese vermoëns het hom opnuut as opeklas wenner uit die stryd laat tree, maar Rainer Sentefol wat derde en Nickle Visser wat tweede by Kupferberg klaarmaak, voeg onderskeidelik 15 en 17 kampioenskapspunte by hul totaal. Sentefol eindig op 67 en Visser op 62 punte.

In die meestersafdeling het net drie punte die eerste drie posisies op die punteleer geskei. Jörn Greiter wat hom in die derde posisie met 89 in die meestersklas bevind het, het egter sy beste vir oulaas gelos deur die laaste byeenkoms te wen en die titel met 109 punte voor Werner Wiese (108, algeheel tweede) en Martin Kruger (106, algeheel derde) weg te raap.

In die beginnersklas het JL Opperman sy sesde oorwinning met netjies rywerk bewerkstellig om die kampioenskap met 120 punte voor André Marais en Rhys Cragg weg te raap. By die ontwikkelingsryers kon net twee van die vyf deelnemers die dag suksesvol voltooi, maar dit is Dylan Hilficker wat met 112 punte steeds koning kraai.

Jörn Greiter (109), Werner Wiese (108) en Martin Kruger (106) was die afgelope seisoen in ’n verbete stryd om meesterskap van die meestersklas gewikkel, maar dit is Greiter wat onverwags in die laaste ronde met ‘n oorwinning vir Wiese (tweede) en Kruger (derde) verbysteek.

Die ondersteuningsklas het nie veel verrassings opgelewer nie en soos daar van Oliver Rohrmüller verwag is, het hy die kampioenskap met ’n goeie tweede plek by Kupferberg en die nasionale titel met 120 punte syne gemaak.Quinton van Rooyen, wat voor die laaste ronde in die vyfde posisie (61) op die nasionale punteleer gelê het, het vanjaar stadig maar seker beter begin ry en sy eerste oorwinning teen die uitgelese geselskap van Oliver Rohrmüller behaal.

Rohrmüller wat tweede by Kupferberg geëindig het, was met 103 punte eerste op die punteleer, terwyl Jurgen Gladis (74, tweede) en Jaco Husselmann (72, derde) was. Van Rooyen eindig sy seisoen op 81 punte met Rohrmüller (120) as kampioen.

Ontwikkelingsklas: Met JL Oppermann wat weereens die nommer een posisie op die podium inneem, slaag Rhys Cragg daarin om tweede en John Daniel Simpson derde by Kupferberg te eindig.

Rainer Sentefol en Nickel Visser sal in Desember na die bergkoninkryk van Lesotho reis om aan die gedugte Roof of Africa-enduro deel te neem wat as die taaiste in Suidelike Afrika bestempel word.

Die Namibiese Enduro-klub hou sy jaarlikse prysuitdeling op 3 November en bedank elke ryer, borg asook ouers vir hul bydrae in 2018 wat die kampioenskap ’n sukses help maak het.

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.89 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.14 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.89 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.89 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.14 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.89 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%