Kinders draai en swaai by skou

04 October 2018 | Gebeure
Die mallemeule lok kinders van alle ouderdomme om vir die pret hoog bo Windhoek te draai en swaai. Mense kan die jaarlikse skou nog tot Saterdag besoek. Foto Tanja Bause

Soortgelyk

 

Regering staan bakhand vir 2% van almal

47 minute gelede | Plaaslik

Denver Kisting – Die regering wil hê elke werkende Namibiër moet eenmalig 2% van sy maandelikse basiese salaris skenk.Luidens ’n gelekte brief wil die regering...

Beste maatjies

47 minute gelede | In beeld

Melba van Wyk het dié foto van Bollie die baba- vlakhasie en Bow-Bow die drie dae oue hondjie op die plaas Kujeka buite Rehoboth geneem.

N$2 miljoen vir tuisbly

47 minute gelede | Regering

Denver Kisting – Met ’n maandelikse pakket van meer as N$180 000 het mnr. Abraham Kanime meer as N$2 miljoen sedert Maart verlede jaar ontvang.Hy...

Droogte suig damme, riviere leeg

47 minute gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Die ernstige droogte waaronder Namibië tans gebuk gaan, is ook duidelik in rivier- en damvlakke te bespeur, met veral riviere wat vanjaar...

Oudminister uit op N$20 000 se borgtog

47 minute gelede | Howe

Denver Kisting – Die beweerde bedrog waarby die oudadjunkminister van grondhervorming, mnr. Theo Diergaardt, betrek word, het glo reeds in 2013 plaasgevind. Diergaardt (48), ’n...

Weer vir 23 Mei 2019

47 minute gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar buie oor die sentrale hoogland en westelike platorand, maar mooi weer en baie warm...

Vakleerlinge: Verbod op plasing opgehef

47 minute gelede | Ministeries

Die verbod op die plasing van vakleerlinge in die staatsdiens word van 1 Junie af opgehef. Dit het sedert Januarie vanjaar, hangende ’n ondersoek en...

Mexikaanse miljardêr wil Erindi koop

47 minute gelede | Plaaslik

Francoise Steynberg - Die kooptransaksie van die private spogwildreservaat Erindi deur 'n Mexikaanse miljardêr is in sy finale fase. "Die internasionale entrepreneur, filantroop en president...

Staat se saak swak, spoeg Sisa

47 minute gelede | Howe

Denver Kisting – Dit sal vir enige objektiewe mens absurd wees om die orgie van leuens en manipulasie te ignoreer.Ondanks die oordrewe ophef, is die...