KIES 2017 SE WENDORP EN WEN N$27 000

24 May 2017 | Gebeure
Tot 17:00 op 2 Junie het elke Namibiër een stem om die wenner van vanjaar se Dorp van die Jaar-kompetisie (NTY2017) aan te wys.

Een gelukkige deelnemer kan N$27 000 wen – N$1 000 vir elke jaar van onafhanklikheid.

Tik die woord “Town” vooraan jou SMS, gevolg deur die naam van die dorp waarvoor jy stem. Kies uit:

• Lüderitz

• Ondangwa

• Otjiwarongo

• Swakopmund

Stuur jou SMS na 51500.

'n SMS kos N$3.

Soortgelyk

 

Kunene styg steeds

3 ure gelede | In beeld

Die Kunenerivier vloei sterk en gemeenskappe word steeds gewaarsku om waaksaam te wees. Vrydag het die Kunenerivier by Ruacana teen sowat 1 182,4 kubieke meter...

Twee kragstasies op Husab gebou

3 ure gelede | Energie

Augetto Graig - Swakop Uranium se yslike Husab-uraanmyn het onlangs twee nuwe kragstasies getoets en in werking gestel. Dít is deur mnr. Percy McCallum, visepresident...

‘Interdik mag nie korrupsie toesmeer’

3 ure gelede | Howe

Ronelle Rademeyer - Die inligting waaroor die weekblad The Patriot wil berig, is anders as wat die Sentrale Intelligensiediens van Namibië (NCIS) en die regering...

Kort nuus

3 ure gelede | Misdaad

HavanaDriejarige se liggaam gevind Die liggaam van die driejarige seun wat saam met sy ma, me. Saima Thomas (32), verlede Maandagaand deur 'n kitsvloed in...

Geen borgtog vir vrou wat nefie (3) glo met...

3 ure gelede | Howe

Francoise Steynberg - ’n Driejarige seuntjie se tannie, wat daarvan beskuldig word dat sy hom met 'n stok doodgeslaan het, is Vrydag borgtog in die...

Dubbele SADC-troika vergader

3 ure gelede | Regering

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) se dubbele troika van staatshoofde hou môre ‘n spitsberaad in Luanda, in Angola. Die spitsberaad bestaan uit staatshoofde of hul verteenwoordigers...

Weer vir 23 April 2018

3 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Koue toestande word môre in die Suide verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre Suide en...

Verwarring oor taxistaking

3 ure gelede | Arbeid

Maria Eiseb - Hoewel die president van die Namibië Vervoer- en Taxivakbond (NTTU), mnr. Werner Januarie, gesê het taxi’s gaan vandag staak, sê die sekretaris-generaal...

Kragtarief styg met 5%

3 ure gelede | Energie

Augetto Graig - Die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB) het Vrydag die nasionale kragverskaffer, NamPower, toestemming gegee om die tarief vir die verskaffing van elektrisiteit op groot skaal...