Kiek jouself in pienk
Lesers moet onthou om hulle môre in hul mooiste pienk uit te dos, ''n selfie te neem met Vrydag se Republikein wat ook met ''n spesiale pienk baadjie gaan spog en die foto met Whatsapp na 081 170 0010 te stuur.
Staan só ''n kans om ''n naweek vir twee by enige Protea-hotel los te slaan. Die kompetisie sluit op 30 Oktober en die gelukkige wenner sal Dinsdag 1 November bekend gemaak word.
Staan só ''n kans om ''n naweek vir twee by enige Protea-hotel los te slaan. Die kompetisie sluit op 30 Oktober en die gelukkige wenner sal Dinsdag 1 November bekend gemaak word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie