Kersjolyt vir Megameno
Kersjolyt vir Megameno

Kersjolyt vir Megameno

Die organisasie Hugs 4 Christ (H4C) het hul Kersfees-skoenboks en -partytjieprojek, Gifts 4 Kidz, van stapel gestuur.

Hulle beoog om op 10 Desember vir die kinders van die Megameno-huis vir weeskinders ’n Kerspartytjie te hou.

In die skoenbokse wat aan die kinders uitgedeel sal word, moet ’n kledingstuk, toiletware, ’n speelding, skryfbehoeftes en lekkers wees.

H4C benodig skenkings om van die partytjie ’n sukses te maak en die kinders van eetgoed te kan voorsien.

Vrywilligers word gesoek om by die partytjie betrokke te wees en na afloop daarvan te help opruim.

Vir meer inligting, besoek H4C se Facebook-blad, stuur ’n e-pos aan [email protected], of kontak mee. Madré Claassen by 081 611 3703 of Deorine Maasdorp by 081 776 6320.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!