Katrina hoor Maandag 8 Julie
Denver Kisting – Regter Christie Liebenberg het vandag gesê hy sal nie later nie as 8 Julie uitspraak lewer in die verhoor van me. Katrina Hanse-Himarwa, die minister van onderwys, kuns en kultuur.
Hanse-Himarwa het in die hoërhof in Windhoek tereggestaan op aanklag van korrupsie wat met haar termyn as destydse goewerneur van die Hardapstreek verband hou.
Lees môre die volledige berig in Republikein.
Hier luister sy Dinsdag aandagtig na haar prokureur, mnr. Sisa Namandje. FOTO DENVER KISTING

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie