Katrina bedank
Denver Kisting – Katrina Hanse-Himarwa het pas as minister van onderwys, kuns en kultuur bedank.
Dít kom nadat sy gister in die hoërhof in Windhoek aan korrupsie skuldig bevind is.
Lees môre die volledige berig in Republikein.
Dít kom nadat sy gister in die hoërhof in Windhoek aan korrupsie skuldig bevind is.
Lees môre die volledige berig in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie