Karibib skud!
‘n Aardbewing wat 3,4 op die Richeterskaal geregistreer het, het knap voor middernag suid van Karibib plaasgevind.
Volgens ‘n mediaverklaring van die ministerie van myne en energie het drie seismologiese stasies die aardbewing waargeneem.
Volgens berekeninge is die huidige episentrum in die suidelike-sentrale sone van die Damara-belt geleë.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie