Kalkrand is óók dors
Kort nadat Rundu vir dae sonder water was, het inwoners van Kalkrand laat weet hulle is in dieselfde penarie.
Elvira Hattingh - Kalkrand het vir 'n hele week vanaf 25 Oktober nie water gehad nie aangesien NamWater se hooftoevoerlyn tussen die reservoirs en waterpompe glo stukkend was. Teen
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie