Kahimise terug in die tuig
Denver Kisting – Die geskorste uitvoerende hoof van die Windhoekse stadsraad (CoW), mnr. Robert Kahimise, is terug in die tuig.
CoW het by monde van sy woordvoerder, mnr. Harold Akwenye, die jongste wending in die voortslepende sage bevestig.
Lees môre die volledige berig in Republikein.
CoW het by monde van sy woordvoerder, mnr. Harold Akwenye, die jongste wending in die voortslepende sage bevestig.
Lees môre die volledige berig in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie