Kaas-en-mieliesous-hoenderpasta
Kaas-en-mieliesous-hoenderpasta

Kaas-en-mieliesous-hoenderpasta

Lloyd Zandberg
Jy benodig

4 hoenderborsies;

4 mielies;

1 pak (500 g) pennepasta;

500 ml witsous (tuisgemaak of gekoop);

1-2 koppies beleë cheddarkaas, gerasper;

1 teelepel rooipeper;

1 teelepel gerookte rissievlokkies;

sout en swartpeper na smaak;

hand vol vars basilie (opsioneel);

Só maak jy

1. Geur die hoender en mielies met sout en peper. Braai die hoender tot mooi goudbruin en kook die mielies tot net-net gaar. Kook die pasta volgens die aanwysings op die pakkie.

2. Meng die witsous en kaas deur die gaar pasta en geur dit na smaak met rooipeper, rissievlokkies, sout en peper.

3. Vlok die hoender in stukkies en sny die mieliepitte van die stronk af, en meng dit dan deur die pasta. Garneer dit met vars basilie. - Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!