Kaaronda geskors
Die uitgesproke sekretaris-generaal van die Nasionale Unie van Namibiese Werkers (NUNW), mnr. Evilastus Kaaronda, is deur ?n buitengewone bestuursvergadering geskors. Sy beweerde saai van tweespalt in lidbonde van die federasie en sy ondersteuning van onderwysers se onwettige staking was glo van die redes waarom sy kop gerol het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie