Juniors en beginners vind hul voete
Juniors en beginners vind hul voete

Juniors en beginners vind hul voete

Gholf
Andrew Poolman
Die Namibiese Junior Gholfstigting bied komende Saterdag en Sondag die eerste van sy reeks junior toernooie vir die jaar aan.

Spel vind op beide oggende by die baan van die Windhoek Buiteklub plaas.

Voorsiening word vir junior spelers in ver­skillende stadiums van ­ontwikkeling gemaak. Spelers met beter voorgeë ding in 'n kompetisie op die medalje- en stableford formaat mee, terwyl spelers met 'n hoër voorgee asook dié sonder 'n voorgee in 'n stableford kompetisie speel.

Vir jong beginners is daar 'n kompetisie oor vyf putjies en hulle kry Sondag ook afrigting onder toesig van Adri Pienaar, vrouespeler en president van die Namibiese Amateur Vroue­gholfunie.

Inskrywingsvorms en die voorwaardes vir toelating verskyn op die kennisgewings van alle gholfklubs. Vir meer inligting kan Adri Pienaar ook by sel. 081 144 2182 of e-pos [email protected] bereik word.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!