JTL Beukes: Die trots van Rehoboth

‘n Suideskool kan hul skaars byhou met aansoeke wat instroom.
Michelline Nawatises
Evany van Wyk

Laerskool JTL Beukes het in 1940 ontstaan as ‘n kerkgeoriënteerde skool wat deur die Methodistekerk gefinansier is.

Die skool het begin in ‘n klein woonhuis met ‘n klas van sowat 30 leerlinge.

Na die nederige begin het die skooltjie so floreer dat hul nie kan byhou met die inskrywings nie.

Me. Bridgitte Louw is sedert 2011 die skoolhoof. Dié gesoute opvoeder is al 38 jaar lank ‘n onderwyseres.

Sy sê sy is baie trots op wat JTL Beukes deur die jare vermag het. Wat vir haar uitstaan, is die kulturele diversiteit. “Ons het leerlinge van amper elke moontlike agtergrond, wat dit almal geniet om hier saam skool te gaan,” sê Louw.

Een van die skool se doelwitte is dat leerlinge van die diverse groepe elke dag wan mekaar moet leer.“Ons doen altyd wat die beste is vir die kind en al ons pogings is daarop gemik om dit te kan bereik,” sê Louw.

Vir JTL Beukes is dit baie belangrik om nie te stagneer nie, dus is hul leuse, ‘Vordering’, uiters gepas.

Baie is vanjaar al vermag. ‘n Nuwe blok klaskamers en ‘n voedingseenheid is van die projekte wat voltooi is. ‘n Biblioteek en rekenaarlokaal word tans gebou. “Ons benodig baie borge, want die meeste van ons skoolouers kan nie bekostig om ‘n bydrae te maak nie,” sê Louw.

Mnr P.F Kotzee, die Lewensvaardighede-onderwyser by JTL Beukes, sê daar is baie weerlose en minderbevoorregte leerlinge en hulle probeer om dié kinders te help waar moontlik.

Die skool het ‘n menigte sosiale klubs waar leerlinge betrokke kan word, soos die Window of Hope-klub waar juniors en seniors kan aansluit. “Ons het ook ‘n welstandklub waar onderwysers én leerlinge kan baat vind,” sê Kotzee.

Van die leerlinge woon ‘n buitemuurse program by met die naam Christ of Hope, wat hoofsaaklik is vir kinders wat deur MIV/Vigs geraak word. Hier kry die kinders kos en ontvang ook remediërende sorg. Die Rise to Shine-klub leer meisies meer oor morele waardes en goeie lewenskeuses.

Mckale Muller, die hoofmeisie vir 2019, sê sy is baie trots op haar skool en dat dit vir haar ‘n eer is daar te wees. “Dit is een van die beste skole in Rehoboth en dit is ook die skool wat die meeste van my naasbestaandes bygewoon het,” sê Mckale. Sy glo haar harde werk en algehele toewyding tot haar skoolwerk en sport het gemaak dat sy as leier gekies is. Kinders wat geboelie word, lê haar baie na aan die hart. “Ek wil leerlinge bewus maak van wat ‘n geboelie aan die slagoffer doen en seker maak dat daar ‘n straf is vir enige iemand wat boelie,” sê Mckale.

Volgens Nico Swarts, die hoofseun vir 2019, was sy pa ‘n bekende leerling by JTL Beukes. “Dit is hoekom ek na die skool toe gekom het. Ek is baie bly en trots dat ek hier kan skoolgaan,” sê hy.

Blink is die toekoms van dié visioenêre skool. Daar is dalk uitdagings wat oorbrug moet word, maar juis dít maak dikwels die beste skole.

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.47 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.16 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.87 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.16 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 313.37/OZ DOWN -0.0043 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.66% | Zinc US$ 2 819.60/T UP 0.63% | Brent Crude Oil US$ 87.86/BBP DOWN -0.0054 | Platinum US$ 909.89/OZ UP +0.00% Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.47 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.16 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.87 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.16 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 313.37/OZ DOWN -0.0043 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.66% | Zinc US$ 2 819.60/T UP 0.63% | Brent Crude Oil US$ 87.86/BBP DOWN -0.0054 | Platinum US$ 909.89/OZ UP +0.00%