Jong man sterf in gru-botsing

Tanja Bause
Tanja Bause - Die 20-jarige mnr. Aydan Devan Zealand is Dinsdag om 23:50 in ''n botsing tussen ''n vragmotor en ''n sedanvoertuig oorlede. Volgens ''n woordvoerder van die Namibiese polisie, hoofinsp. Kauna Shikwambi, het die bestuurder van die vragmotor in die verkeerde baan gery toe die ongeluk sowat 25 kilometer buite Rehoboth plaasgevind het. Die vragmotor was van Rehoboth onderweg, terwyl Zealand vanuit Windhoek se rigting gekom het.

Volgens die polisie was die vragmotorbestuurder onder die invloed van drank en is hy in hegtenis geneem. Hy word van dronkbestuur en strafbare manslag aangekla en verskyn vandag in die landdroshof op Rehoboth.­

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!