Joernalis is 'bedwelm, gemartel, onthoof'
Teen die tyd dat Turkse ondersoekers toegang tot die konsulaat verkry het, is 'n vars laag verf 'oral' in die gebou aangebring, sê die amptenaar.
Te midde van gesprekke gister tussen Mike Pompeo, Amerikaanse minister van buitelandse sake, en pres. Recep Tayyip Erdogan van Turkye oor die verdwene Saoedi-joernalis Jamal Khasho
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie