Job help huisloses
Mev. Christine Iikuwa en nog 14 ander het vanmiddag 'n aansoek in die hoërhof in Windhoek gebring vir 'n bevel wat die Windhoek munisipaliteit en die stadspolisie sal verhoed om voort te gaan om sonder 'n hofbevel hul huise in Sewende Laan, Otjimuise te sloop. Hulle vra ook dat boumateriaal waarop beslag gelê is, aan hulle terug besorg word en dat hul huise wat afgebreek is, weer herbou mag word. Die leier van die Regstellende Herposisionering-beweging (AR), mnr. Job Amupanda, tree as tussenganger tussen die applikante en die regsverteenwoordigers op.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie