Jeugkunsfees in September
Die Vereniging vir Jeugbemagtiging deur middel van Kunsonderwys (YEAEA) bied op 2 September die Namibiese Jeugkunsfees (NYAF) aan. Die vereniging voorsien kunsonderrig aan 105 leerlinge by drie verskillende skole in Windhoek. Die fees sal op musiek, digkuns, modeontwerp, drama, dans en die visuele kunste fokus. foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie