Jeug ly onder werkloosheid
Adv. Esi Schimming-Chase sê meer moet deur Namibiese besighede gedoen word om inhoud van leerplanne te verbeter.
Schimming-Chase was as voorsitter van die Universiteit van Wetenskap, Kuns en Tegnologie (Nust) se raad die gasspreker by die Namibië Werkgewersvereniging (NEF) se jaarvergadering Woensdag. Volgens haar moet geleenthede vir internskappe geskep word om sodoende studente te help om werksondervinding op te doen. Besighede moet nouer met inrigtings vir hoër onderrig sowel as die regering saamwerk, meen sy.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie