Jeffery se plek kan niemand volstaan

Rugby en krieket was twee van die vernaamste sporte waarin hy op administratiewe vlak groot bydraes gelewer het.
Andrew Poolman
Andrew Poolman – 'n Rots en 'n seder wat geval het, is net sommige van die beskrywings waarmee die sportgemeenskap die verlies van die vermaarde sportadministrateur mnr. Werner Jeffery sedert sy afsterwe Saterdagaand probeer verwoord.

Die spore van die 64-jarige boorling van Mosselbaai in die Suid-Kaap op ver­skeie vlakke van sportadministrasie sal nog lank bly lê in sy aangenome land Namibië.

Covid-19 het Saterdag die laaste asem geneem van die Universiteit van Namibië se jarelange hoof van die sportdepartement. Ten tyde van sy dood was hy ook 'n lid van die Namibiese Sportkommissie.

Hy was van voorneme om einde vanjaar af te tree en na Mosselbaai terug te keer. Hy het die laaste tyd gedurende die pandemie van die huis af gewerk, maar het laas Maandag laat blyk dat hy en sy hele gesin positief vir die virus getoets het en in isolasie is.

As 'n jong man was Jeffery 'n ywerige sportman wat in die apartheidsera vir SWD in beide krieket en rugby op provinsiale vlak meegeding het. In Namibië het hy ook in die laat 1990's steeds as 'n draaibouler klubkrieket vir Unam gespeel.

In Namibië het hy 'n goeie regruktaak verrig ná die rampspoedige eerste deelname aan die onder 19 Wêreldbeker-kriekettoernooi in 1998 in Suid-Afrika, onder afrigterskap van die eertydse Suid-Afrikaanse veelsydige speler wyle Tiger Lance. Dié span het al sy wedstryde – selfs teen Denemarke – verloor.

Vier jaar later was Jeffery egter as afrigter aan die stuur vir die o.19 WB-toernooi in Nieu-Seeland. Dié keer het die jong Namibiërs, danksy 'n veelsydige vertoning deur Burton van Rooi (4/27 en 29*) 'n opspraakwekkende oorwinning teen Sri Lanka as 'n toetsspelende nasie, asook teen Skotland en Kanada verseker. Van Rooi en die spankaptein Stephan Swanepoel het die volgende jaar die senior nasionale span by sy enigste eendag-Wêreldbekerverskyning tot dusver verteenwoordig.

Sedert sy toetrede tot rugby-administrasie – eers by Western Suburbs en later Unam – het hy nooit teruggedeins om standpunt in te neem wanneer politieke twiste in die raadsale uitgebreek het nie.

As administrateur het hy ewe veel bevrediging geput uit die sukses wat die Tisan-toerspanne (Vereniging van Tersiêre Sportinstellings in Namibië) oorsee in sewesrugby en in netbal bereik het.

Sy rol agter die skerms om die Universiteit van Namibië se rugbyspan sedert 2015 'n krag in die premierliga te maak, sal waarskynlik een van sy mees blywende nalatenskappe wees.

Nadat Unam tevore nooit vir 'n semifinaal kon kwalifiseer nie, het Jeffery 'n belangrike rol gespeel om Johan Diergaardt (tevore van Suburbs) na die studenteklub te lok, wat met drie opeenvolgende titels (2015, 2016, 2017) die toonaangewende klub geword het.



HULDEBLYKE

Jeffery se menseverhoudinge en sportkennis het by Unam gefloreer, met sommige van die klub se rugbyspelers wat met tye in sy huis gewoon het. Namate die rugbyklub die kruin van die golf begin ry het, het die ondersteunersklub wat hulself die Red Army noem, ook toenemend 'n faktor geword wat dinge vir die opposisie baie moeilik gemaak het.

Johan Diergaardt, afrigter van Unam-rugby, het gister in sy huldeblyk geskryf: “Ons eer jou nagedagtenis; rus in vrede my vriend en mentor, Werner Jeffery. Die kombinasie was goed, jou legacy sal ons lewendig hou, jou oneindige wil om spelers se welsyn na te kyk, sal voortgaan. Ons salueer jou vir wie jy was, nooit probeer om iemand anders te wees nie.”

Lesley Klim, vleuel van Namibië wat tans by Jersey Reds in Engeland gekontrakteer is, sê hy is hartgebroke oor die verlies van “ons alles”.

“Hierdie man het letterlik die wêreld vir ons beteken. Hy het my vleuels gegee en gehelp om my drome waar te maak. Hy het in my gesien wat ek nie in myself raakgesien het nie en het vir soveel andere ook die weg gebaan.

“My mees innige meegevoel met die Jeffery-familie. Coach het soveel lewens aangeraak en verander en vandag is ons almal dankbaar vir al die lesse en goeie herinneringe.”

Roderique Victor, staatmaker-losvoorspeler van Western Suburbs, het geskryf: “Jisi.. this is probably one of the hardest news to take in. Go well uncle Werner Jeffery, jou ondersteuning vir baie rugbyspelers in Namibië sal nooit vergeet word nie.

“Ek onthou 2008 soos gister, ons eerste ontmoeting en die groot impak wat uncle in my rugbyloopbaan gemaak het. So groot dat ons daai jaar by Western Suburbs ons eerste ligatitel gewen het. Ek is baie dankbaar vir alles. Dankie... groot dankie! Ons sal vir uncle verlang.”

Jeffery laat sy vrou Olivia, ses kinders (Deon, Caryne, Robyne, Tamsyn, Werner Junior en Jaden) asook nege kleinkinders agter.


FOTO
Werner Jeffery en sy vrou Olivia. Foto’s Facebook
Werner Jeffery (regs) en FNB Unam se hoofafrigter Johan Diergaardt met die NRU premierliga-trofee.

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.54 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.2 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.2 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 320.80/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.45/lb UP +0.99% | Zinc US$ 2 839.60/T UP 1.34% | Brent Crude Oil US$ 87.98/BBP DOWN -0.004 | Platinum US$ 901.31/OZ DOWN -0.0094 Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.54 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.2 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.2 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 320.80/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.45/lb UP +0.99% | Zinc US$ 2 839.60/T UP 1.34% | Brent Crude Oil US$ 87.98/BBP DOWN -0.004 | Platinum US$ 901.31/OZ DOWN -0.0094