Jaarlikse Jazz Festival afgestel
Die Windhoekse stadsraad het bevestig die jaarlikse Jazz Festival in die hoofstad is weens die impak van die Covid-19-pandemie afgelas. 'n Ondersoek sal nou van stapel gestuur word om te sien of die hoofstad se begroting hiervoor eerder gebruik kan word om gemeenskapstoilette te bou.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie