Iran-situasie: 'VSA sluit pad na vrede'
Iran-situasie: 'VSA sluit pad na vrede'

Iran-situasie: 'VSA sluit pad na vrede'

Pres. Donald Trump van Amerika het Ajatolla Ali Chamenei, Iranse leier, en ander Iranse topamptenare Maandag met sanksies geteiken.
Die Iran-situasie ont­wikkel nou in 'n gevaarlike ­scenario, het Sergei Lawrof, Russiese minister van buitelandse sake, Dinsdag volgens die FIA-nuus­agentskap gesê.

Pres. Donald Trump van Amerika het ­Ajatolla Ali Chamenei, Iranse leier, en ander Iranse ­topamptenare Maandag met sanksies geteiken.

Iran het daarna gesê dit het alle diplomasie nou tot niet gemaak en Amerika daarvan beskuldig dat hy die enigste pad na vrede verwerp het.

Iran het verlede week 'n onbemande ­Amerikaanse verkenningsvliegtuig neergeskiet, waarna Trump vergeldingslug­aanvalle kort voor die uitvoering afgestel het. Dit sou die eerste keer in dekades van vyandskap tussen dié twee lande wees dat Amerika Iran aanval.

Trump sê hy het op die nippertjie besluit te veel mense sal sterf.

Hy het Maandag 'n uitvoerende bevel uitgereik vir sanksies teen Chamenei en nog twee se­nior figure. Sanksies teen Jawad Zarif, minister van buitelandse sake, word later vandeesweek verwag.

“Die instel van ­nuttelose sanksies teen Iran se ­opperleier en die bevelhebber van Iran se diplo­masie kom neer op die permanente ­sluiting van die diplomatieke pad,” sê Abbas Moesa-wi, woordvoerder van Iran se ­buitelandse ministerie, op Twitter.

“Trump se desperate ­administrasie verwoes die gevestigde inter­nasionale meganismes wat wêreldvrede en veiligheid in stand hou,” het hy getwiet.

Pres. Hassan Roehani het op TV gesê sanksies teen Chamenei sal geen praktiese impak hê nie, want hy het geen buitelandse belange nie.

Roehani, 'n ­pragmatis wat twee verkiesings gewen en beloof het om Iran vir die wêreld oop te maak, beskryf Amerika se stappe as desperaat en bestempel die Withuis as “verstandelik gestremd”, 'n belediging wat Iranse amptenare in die verlede oor Trump gebruik het.

“Teheran se ­strategiese verdraagsaamheid beteken nie ons is bang nie,” sê Roehani.

John Bolton, Trump se nasionale veiligheidsraadgewer wat nou op besoek aan Israel is, het ­versoeke om gesprekke herhaal, solank Iran bereid is om verder te gaan as die ­bepalings van 2015 se kernwapenverdrag met wêreldmagte wat Trump verlede jaar opgeskort het.

“Die president het die deur vir werklike onderhandelinge oop­gehou om Iran se kernwapen­program heeltemal en kontroleerbaar op te skort, sy voortsetting van leweringstelsels vir ballistiese missiele, sy steun aan internasionale terrorisme en ander kwaad­willige optrede wêreldwyd,” het Bolton in Jerusalem gesê.

“Al wat Iran moet doen, is om deur daardie oop deur te loop.”

Amerika het sedert verlede jaar verlammende ekonomiese sanksies teen Iran ingestel toe Trump hom aan 'n ooreenkoms tussen Teheran en wêreldmagte onttrek het om Iran se ­kernwapenprogram in te kort in ruil vir die ­opheffing van sanksies.

Die krisis het sedert verlede maand vererger toe die Trump-administrasie sanksies verskerp en alle lande aangesê het om geen Iranse olie te koop nie.

Dit het die Iranse ekonomie ontneem van sy hoofinkomste om kos vir sy 81 miljoen inwoners te koop en het hom met geen voordele gelaat om vir sy kernverdrag te wys nie.



HOOGTEPUNT

Die neerskiet van die Amerikaanse verkennings­vliegtuig – wat Iran sê in sy lugruim was, maar wat Amerika ontken – was die hoogtepunt van weke se opgeboude spanning en wat nou 'n militêre ­dimensie betree het.

Die Amerikaanse administrasie sê die rede vir die sanksies is om Iran na die onderhandelingstafel te dwing. Die Iranse regering sê hy is bereid om te praat as Amerika eerstens die nuwe sanksies ophef, hoewel dit uit eergister se verklaring lyk of hy sy rug styfmaak.

Amerikaanse amptenare het in die lig van die toe­nemende krisis 'n diplomatieke veldtog met sy bondgenote begin.

Mike Pompeo, minister van buitelandse sake, is Maandag na die Midde-Ooste vir gesprekke met leiers van Saoedi-Arabië, die Verenigde Arabiese Emirate en die Arabiese Golfstate wat die strengste optrede teen Iran verkies.

Brian Hook, Amerikaan­se afgevaardigde na Iran, is in Europa, waar hy dalk 'n killer ontvangs kry van bondgenote wat die kernooreenkoms steun.

Rusland het Dinsdag by monde van Nikolai ­Petroesjef, sekretaris van dié land se veiligheidsraad, gesê dié land het militêre intelligensie dat die Amerikaanse verkenningsvliegtuig wat neergeskiet is in die Iranse lugruim was.

– Netwerk24/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-04-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.44 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.1 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.04 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.85 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.76/OZ DOWN -0.003 | Copper US$ 4.42/lb DOWN -0.0108 | Zinc US$ 2 806.90/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 88.27/BBP UP +1.26% | Platinum US$ 911.14/OZ DOWN -0.0106 Sport results: Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Weather: Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.44 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.1 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.04 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.85 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.76/OZ DOWN -0.003 | Copper US$ 4.42/lb DOWN -0.0108 | Zinc US$ 2 806.90/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 88.27/BBP UP +1.26% | Platinum US$ 911.14/OZ DOWN -0.0106