iPhone 8 is ampertjies in SA
iPhone 8 is ampertjies in SA

iPhone 8 is ampertjies in SA

Die iPhone 8 sal van Vrydag 20 Oktober in iStore in Suid-Afrika beskikbaar wees.

iStore het twee aanbiedinge vir iPhone se 10 jaar-herdenking: die gratis iCare Plus en die Double Trade in.

Ingevolge die iCare Plus kry klante wat in die iStore opgradeer na die iPhone 8 ’n gratis tweejaarwaarborg en die Double Trade In laat toe dat klante nie net een nie, maar twee iOS-produkte mag inruil as deel van die opgradering na die iPhone 8. Die aanbiedinge geld slegs in die iStore.

Die iStore het nog geen aankondiging gemaak oor die beskikbaarheid van iPhone X wat die tiende jaar van iPhone in Suid-Afrika herdenk nie.

Pryse vir die iPhone 8-modelle is ook nog nie bekend gemaak nie.

Die iPhone 8 en 8 Plus het die beste video-funksie van enige slimfoon, sê Apple. – Netwerk24/Fin24

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!