Invalshoek - Die impak van werkloosheid
Invalshoek - Die impak van werkloosheid

Invalshoek - Die impak van werkloosheid

Rudi Koekemoer
Rudi Koekemoer - Die Namibiese Statistiekagentskap (NSA) het die afgelope jaar verskeie bevindinge vrygestel wat ‘n kommerwekkend sosio-ekonomiese toekoms vir Namibië skets.
Leierskap op alle vlakke van ons samelewing moet die erns van die saak besef en daadwerklik aandag aan werkloosheid gee.
Die werkloosheidsyfer word tans op 34% (2016) beraam en het sedert onafhanklikwording gewissel tussen die hoogste werkloosheidsyfer, wat bereken was op 37,6% in 2008 (tydens die wêreldwye finansiële krisis) en die laagste op 19,50% in 1997. Die probleem is dat werkloosheid ‘n opwaartse kurwe getoon het sedert 2014, toe dit 28,10% was. Dit is ‘n toename van 5,9% binne twee jaar ten spyte van strategiese planne soos die Harambee-welvaartplan en die Vierde Nasionale Ontwikkelingsplan (NDP4), wat hierdie jaar tot einde gekom het en waarop honderde miljoene Namibiese dollar spandeer is.
Die Vyfde Nasionale Ontwikkelingsplan (NDP5) gaan poog om sosio-ekonomiese ontwikkeling te stimuleer om juis te probeer om werk te skep, maar myns insiens word daar te min klem gelê op praktiese programme om die werkloosheidvraagstuk aan te spreek.
Kom ek verskaf konteks oor die 34%-werkloosheidsyfer, wat somtyds net vinnig in die verbygaan genoem word.
Die realiteit is dat ‘n bekende internasionale webwerf, Trading Economics, aandui dat Namibië die vyfde hoogste werkloosheidsyfer in die wêreld het.
Die top tien is: 1) Djibouti (54%), 2) kongo (46,10%), 3) Kenya (40%), 4) Bosnië (39,65%), 5) Namibië (34%), 6) Gambië (29,8%), 7) Suid-Afrika (27,7%), 8) Kosovo (27,5%), (9) Palestina (27%) en 10) Republiek van die Kongo (26,6%). In die 11de plek is ons buurland, Angola, met 26%. Qatar spog met die laagste wekloosheidsyfer van alle lande in die wêreld met 0,1% soos in Maart 2017.
Natuurlik moet ek beklemtoon dat hierdie syfers gebaseer is op die betrokke lande se eie navorsing en dat sommige lande meer onlangse studies voltooi het, terwyl ander se statistiek effens verouderd is. Dus kom die inligting uit verskillende jaartalle, maar behoort steeds ‘n goeie aanduiding te gee van hoe ons opweeg in die wêreld.
Navorsing het getoon dat werkloosheid ‘n noemenswaardige negatiewe impak het op individuele fisieke en geestesgesondheid, die gesinslewe, die gemeenskap waarin werklose individue hulle bevind, armoede, misdaad en algemene vrede en stabliteit in ‘n land.
Daar is egter bevind die negatiewe impak verminder afhangende van die betrokke land se maatskaplike beskermingsprogramme, byvoorbeeld in die Nederlande, Engeland en die Skandinawiese lande. Sulke lande lewer bystand aan werklose mense.
Natuurlik kan Namibiese ondersteuningsprogramme nie kompeteer met die ontwikkelde lande nie en dus is die impak van werkloosheid soveel groter in ons land. Die impak van die huidige ekonomiese krisis is nog nie eens bygewerk in die 34% syfer van 2016 nie. Inteendeel, daar is tans kontroversie oor die lewensvatbaarheid van verskeie staatsinstellings, wat ‘n verdere impak op werkloosheid kan hê.
Die realiteit is dat mense, ongeag van al die demografiese aspekte wat hulle verskillend maak van mekaar, “naak staan” wanneer hulle werkloos is en geweldige emosionele en fisieke trauma ervaar, want daar moet ‘n dak oor die kop en kos op die tafel wees.
Hoe dan anders gemaak? Ons begin reeds die gevaartekens in die gemeenskap sien soos ‘n toename in misdaad, die jeug wat toenemend ongeduldig raak en ‘n toename in korrupsie, wat ongekende afmetings aanneem ten koste van mense wat in armoede voortbeur.
Een van die hoof strategiese doelwitte van die regering moet die werkloosheidvraagstuk wees, want dit sal ander aspekte soos armoede en fisieke en geestesgesondheid aanspreek asook toekomstige vrede en stabiliteit verseker.
Ons leiers sal hulle prioriteite moet hersien en herbesin oor wetgewing wat werkskepping kan inhibeer. Elke besluit van leiers moet deur die lens van volhoubare werkskepping geneem word.

Kommentaar

Republikein 2024-04-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.72 | EUR to NAD 20.43 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.11 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.19 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.11 | USD to ZMW 25.85 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73551.13 Up +0.26% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1526.82 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 315.69/OZ DOWN -0.0078 | Copper US$ 4.39/lb DOWN -0.0166 | Zinc US$ 2 792.80/T DOWN -1.45% | Brent Crude Oil US$ 87.32/BBP UP +0.17% | Platinum US$ 910.63/OZ DOWN -0.0112 Sport results: Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Weather: Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.72 | EUR to NAD 20.43 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.11 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.19 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.11 | USD to ZMW 25.85 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73551.13 Up +0.26% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1526.82 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 315.69/OZ DOWN -0.0078 | Copper US$ 4.39/lb DOWN -0.0166 | Zinc US$ 2 792.80/T DOWN -1.45% | Brent Crude Oil US$ 87.32/BBP UP +0.17% | Platinum US$ 910.63/OZ DOWN -0.0112