Inspraak eerste, dan toepassing

14 February 2019 | Menings
Die twis oor ‘n wetswysiging wat die staat se voogdefonds beheer oor alle trustgeld vir minderjariges sal gee, is bloot nog ‘n gevolg van ‘n algemene probleem.

Gebrekkige beraadslaging met belangegroepe het die afgelope jare reeds talle kere tot die onttrekking van wetgewing en/of latere wysigings gelei.

Dit is ‘n stok in die wiel van grondwetlik gewaarborgde administratiewe geregtigheid en ‘n geoliede wetgewende proses. Wetskrywery sloer soos sake staan baie jare.

Aptekers se onmin oor die afdwing van voorskrifte vir medisyne wat kodeïen bevat, is gewortel in ‘n soortgelyke gebrek aan konsultasie.

Die besluit oor minderjariges se trustgeld is eintlik reeds wet, maar kan prakties nie toegepas word nie.

Die publiek kla dikwels reeds oor die kantoor van die meester van die hoërhof se vermoë om sake doeltreffend en tydig af te handel. Nuwe pligte sal net groter druk op die kantoor plaas.

Dinsdag tydens ‘n vergadering met die bedryf het mnr. Sacky Shanghala as minister van justisie gesê aanpassings aan die wetgewing is nie uitgesluit nie. Dit lyk na ‘n uitgemaakte saak – behalwe as die regering opnuut geld wil spandeer om peperduur hofsake te verdedig wat byvoorbeeld die reg op vrye keuse en eiendomsreg as van sy kietgoed sal inspan.

Hoë administratiewe fooie en bedrog met minderjariges se trustgeld kan op ander maniere aangespreek word as om die voogdyfonds in beheer van alle geld en besluite te plaas.

So sê ander

13 Februarie 2019

Private schools: motors of unfairness

Private schools educate around 6% of the UK’s school population, or around 625,000 children in 2,600 schools.

42% of Oxbridge places go to private pupils, who also make up 29% of all MPs, 51% of leading journalists, 74% of judges and a third of 2016 Team GB Olympic medallists.

The UK is chronically socially immobile. More than in most comparable countries, a person’s life chances are determined by the status of their parents.

This is not only unjust, but also a waste of human resources, which holds back progress of all kinds.

It is simply not tenable in the 21st century to have a judiciary, a parliament and a professional elite dominated by people whose life experiences are so far removed from those they are in charge of.

• THE GUARDIAN

Soortgelyk

 

Regering staan bakhand vir 2% van Namibiërs se jáárlikse...

23 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Die verwarring oor of die regering Namibiërs vra om 2% van een maand of een jaar se basiese salaris te skenk, is...

Making employees feel at home at Plastic Packaging

1 dag gelede | Mense

JONELL MALAN Human resource management is a function in organisations designed to maximise employee performance in the service of an employer’s strategic objectives. One empowers...

Duisende registreer vir e-taks

1 dag gelede | Ministeries

Elvira Hattingh - Altesaam 192 225 belastingopgawes is teen Dinsdag via die ministerie van finansies se nuwe aanlyn belastingdiens, die geïntegreerde belastingadministrasiestelsel (Itas), ontvang.Mnr. Tonateni...

Apollo 11-euforie só onthou

1 dag gelede | Tegnologie

Ronelle Rademeyer - Namibië se eie ruimteman, dr. Japie van Zyl, sê ’n getekende foto van die drie Apollo 11-ruimtevaarders, Neil Armstrong, Buzz Aldrin en...

Kalender 12 Julie

1 dag gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Bottomless Coffee Band is ’n instrumentele, alternatiewe duo wat bestaan uit die getroude paartjie Lourens en Esté Rabé van Kaapstad, Suid-Afrika....

Weer vir 19 Julie 2019

1 dag gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Noorde.KUS: Sonnig en matig tot warm.GETYE BY WALVISBAAI: H 04:47 L 10:41...

Nuwe begin vir vier wildehonde

1 dag gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Ná die tragiese skietvoorval in Februarie waarin drie wildehonde van die N/a’an ku sê-stigting en -wildreservaat glo deur personeel van die...

Just a click away

1 dag gelede | Gesondheid

Michelline Nawatises Organic Box is an online grocery shop specialising in selling organic vegetables, meat and dairy products, farm produce, and speciality homemade products.It was...

Rundu surveys new extensions

1 dag gelede | Plaaslik

The Rundu town council plans to survey two new extensions in the Tuhingireni informal settlement for N$ 1 million, according to the head of town...