Insette oor Lüderitz se tweede hawe gevra
Angrapunt is gekies as die beste gebied vir 'n dieper hawe in Lüderitz.
Augetto Graig - Insette oor Lüderitz se beplande tweede hawe word gevra. Twee openbare vergaderings sal vandeesmaand plaasvind: een in Lüderitz op 15 Maart, en een in Windhoek o
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie