Inperkingsones afgedwing

Augetto Graig
NamPol se inspekteur-generaal, lt.genl. Sebastian Ndeitunga, en sy eweknie as bevelvoerder van die Namibiese weermag, adjunkmaarskalk Martin Pinehas, het Donderdag ’n twaalflid delegasie gelei wat die padblokkade voor die Helmeringhausen Hotel besoek het. Twee helikopters het op dié verafgeleë gemeenskap neergedaal. Volgens die polisiewoordvoerder, adj.komm. Kauna Shikwambi, was die besoek deel van ’n ondersoek wat die dienshoofde ingestel het om te sien hoe sones ter beperking van Covid-19-verspreiding toegepas word en om van enige uitdagings te hoor wat hul lede ter plaatse ondervind. Die Bethanie-Helmeringhausen kontrolepunt is in Sone 8, wat meestal die //Karasstreek insluit. Die land is in tien sones verdeel met altesaam 69 kontrolepunte om beweging van burgers te bekamp en die nasionale inperking teen die coronavirus te handhaaf. Foto’s Björn Basler

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas | Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!