Informele handel blom oorgrens
Informele oorgrenshandel by Namibië se vernaamste grensposte het verlede jaar bykans N$13,4 miljoen beloop.
Luidens die Namibië Statistiekagentskap (NSA) se tweede oorsig van informele oorgrenshandel (ICBTS), wat vanoggend vrygestel is, was die meeste van dié transaksies uitvoere na Angola. Namibië het dus ‘n algehele handelsurplus van sowat N$10,6 miljoen in 2015 in dié verband aangeteken.
Die Oshikango-grenspos het ‘n groot aandeel in die jongste syfers gehad. Lees môre in Die Mark hoe Namibië se informele handel met Angola vorder.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie