Indonesië by NTE

Francoise Steynberg
Die Indonesiese ambassade in Windhoek gaan weer met 'n interessante stalletjie by die Namibië Toerisme Ekspo (NTE) spog wat vanaf 1 tot 3 Junie plaasvind.

Vanjaar is die fokus op Indonesiese kuns en handvlyt met die tema “Indonesië: Die beste kuns- en handvlytbestemming”. Gaan loer gerus in by hul stalletjie M43 en M41 in die hoofgebou op die Windhoekse skouterrein vir 'n verskeidenheid pragtige, Indonesiese kunswerke en handvlyt asook hul gesogte Batik-hemde wat te koop aangebied word.

Namibiërs kan ook by die stalletjie meer inligting kry om Indonesië sonder 'n visum vir 30 dae te besoek. Die vriendelike Indonesiese personeel van die ambassade deel graag die verskeidenheid reisbestemmings in dié land wat uit meer as 13 000 idilliese eilande bestaan.

Vir meer inligting kontak mnr. Hadi Sufru Yunus by 061 285 1000 of [email protected].

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!