Hupstoot vir dienste op Otjinene, Epukiro
Nagenoeg 400 huishoudings in die landelike gebiede in die Omahekestreek beskik nou oor water- en rioleringsdienste tuis.
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, dr. Peya Mushelenga, het Maandag infrastruktuur wat ter waarde van sowat N$32 miljoen op Otjinene en Epukiro in gebruik gestel
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie