Huang se geld-ellende verdiep
Die bekende Chinese sakeman het ’n brief by sy hofdokumente ingesluit waarin ’n vennoot erken die betrokke onderneming is in die knyp.
Yanna Smith - Te oordele aan hofdokumente is daar geen einde aan die Chinese sakeman en vermeende belastingbedrieër mnr. Jack Huang se geld-ellende nie. Ná sy regsgeding van N$3,
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie