HTS-skoolsaal brand
Tanja bause - Brandweermanne is besig om ‘n brand te bestry wat in die skoolsaal van HTS in Windhoek uitgebreek het.
Die oorsaak en erns van die brand is in die stadium nie bekend nie.
Die oorsaak en erns van die brand is in die stadium nie bekend nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie