Hosea Kutako: Vliegtuie kan nie land weens mis
Hosea Kutako: Vliegtuie kan nie land weens mis

Hosea Kutako: Vliegtuie kan nie land weens mis

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Air Namibia se vlug SW722 van Johannesburg en SA Airlink se vlug LNK120 vanaf Kaapstad moes vanoggend (Maandag) na die lughawe by Walvisbaai herlei word vanweë digte mis by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe.
Republikein het op pas verneem dat dit nog nie seker is op KLM se vlug wat vanaf Luanda in aantog is, en Qatar se vlug uit Doha, wel sal kan land nie.
Volgens 'n inligting bron sal daardie besluit binne die volgende tien of wat minute geneem word.
Die misbank hang sowat 500 voet bo die grond.
Die vliegtuie wat herlei is, sal terugkeer sodra die weer dit toelaat.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!