Hoop op reën
Die Namibiese weerkantoor se hoofweervoorspeller, mnr. Odillo Kgobetsi, het gister gesê verspreide donderbuie word vandag reeds op plekke in die Sentrale Noorde verwag. Remardo van der Westhuizen het dié foto op ’n plaas naby Dordabis geneem. “Dit is so ’n wonderlike foto, jakkals trou met wolf se vrou, en dit is een van min volle reënboë wat ons sien, maar hier is sommer twee volle reënboë,” het hy gesê. Sien berig op bl. 4.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie