Hof sit voet neer oor grumoorde
Twee moordenaars wat hul geliefdes vermoor het, is gister in die hoërhof in Windhoek tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis.
Estelle de BruynGister is regsgeskeidenis gemaak toe drie vonnisse vir lewenslange gevangenisstraf op een dag deur die hoërhof in Windhoek opgelê is. Dit is die eerste keer in
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie