Hof sal later sê of Shoprite bevel geminag het

26 January 2021 | Howe
Regter Collins Parker sal op 15 Februarie 2021 uitspraak lewer in die teenaansoek deur die Namibiese Unie vir Voedsel- en Verwante Werkers (Nafau) teen Shoprite Namibia en sy direksie.
Dit is ingedien nadat Shoprite gedurende die onlangse landswye staking ’n dringende aansoek gebring het om Nafau te dwing om die stakingreëls te gehoorsaam.
Die staking is sedertdien laat vaar nadat ’n skikkingsooreengekom bereik is en Shoprite het vanoggend (Dinsdag) sy aanvanklike aansoek teruggetrek.
Nafau dring egter aan Shoprite het die reëls oortree en dat die winkelgroep ’n hofbevel van 8 Januarie 2021 doelbewus ignoreer het. Hulle vra Shoprite en sy direkteure moet aan minagting skuldig bevind, beboet en gestraf word deur die regskoste te moet betaal.

Soortgelyk
Vrou woon in haar motor by hospitaal
6 ure gelede | Mense
Toekoms van 77 Air Nam-vlieëniers onseker
6 ure gelede | Vervoer
Ses damme voller as 100%
6 ure gelede | Weer
Weer vir 24 Februarie
6 ure gelede | Weer
'Swak bestuur rede vir Meatco se krisis'
6 ure gelede | Byvoegsels
Hof kry Heritage Health voor stok
6 ure gelede | Gesondheid
'IEB in nuwe formaat is hier om te bly'
6 ure gelede | Onderwys
#Indigiwalk Namibia in die pyplyn
6 ure gelede |
‘Geen personeel betrokke by stropery’
6 ure gelede | Ministeries
Kleinadvertensies