Hof sê Moussongela se kinders moet bly
'n Hof in Londen het beslis die kinders van die vermeende sekspes, pastoor Pedro Moussongela, mag nie na Namibië terugkeer nie weens kommer oor hul welstand.
Catherine SasmanRegter Rachel Karp van die Londense voorstad Haringey het die aansoek van 'n Namibiër van die hand gewys waarin sy gevra het haar dogter, wat saam met twee van haa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie