Hoender-schnitzel met ertjie-koeskoes

14 June 2019 | Kuns en vermaak
Chantel Loteryman

Bestanddele

- 4 hoenderborsies

- 1 eier

- 1 koppie broodkrummels

- 1 koppie meel

- droë pietersielie

- hoenderspesery

- kookolie

Metode

- Bedek die hoender met die speserye.

- In drie verskillende bakke: plaas die meel in een, eier (geklits) in die ander en die broodkrummels in die laaste.

- Plaas die hoenderborsies in die meel, doop dit dan in die eier en laastens in die broodkrummels.

- Braai die hoender in warm olie tot goudbruin.

- Plaas die schnitzels op ‘n kombuishanddoek om die orige olie te dreineer.

Ertjie-koeskoes

Bestanddele

- 1 koppie koeskoes

- 1 koppie bevrore ertjies

- 1 hand vol mentblare

- sout en peper na smaak.

Metode

- Plaas die bevrore ertjies in ’n bak en bedek met warm water.

- Sodra die ertjies sag is, sif die water af en plaas in groot mengbak.

- Voeg sagte ertjies, ment en sout en peper by.

- Meng deeglik.

Jogurtsous

Bestanddele

- Bulgaarse jogurt

- Ment, grofgekap

Metode

Meng alle bestanddele saam.

Soortgelyk

 

Omkeerpunt vir Meatco

16 ure gelede | Landbou

Elvira Hattingh - Meatco het die afgelope boekjaar sy totale verliese met N$33 miljoen gesny en het boonop daarin geslaag om sy gemiddelde produsenteprys met...

Honde, katte, kinders, sushi en goeie harte

16 ure gelede | Omgewing

Tanja Bause - Die niewinsgewende organisasie Have-a-Heart op Walvisbaai het onlangs in samewerking met Mobile Animal Clinic Namibia 'n baie suksesvolle sterilisasie- en kastrasieveldtog onderneem....

Lubowski ‘krabbel terug’

16 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Mnr. Sisa Namandje, pres. Hage Geingob se prokureur, sê me. Gabrielle Lubowski skrabbel terug nadat sy vroeër die staatshoof glo valslik beskuldig...

Blowing the whistle

16 ure gelede | Mense

Justicia Shipena Tamara !Gaoses is the first internationally recognised female 3x3 basketball referee in the country and this qualification allowed her to officiate...

LPM betreur Operasie Kalahariwoestyn

16 ure gelede | Politiek

Catherine Sasman – Die Landless People’s Movement (LPM) het sy stem by die toenemende druk gevoeg dat die regering lede van die Namibiese weermag (NDF)...

Weer vir 25 Junie 2019

16 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en matig tot warm in die Suide. Elders sal dit sonnig en warm wees, maar baie warm in die Noorde. KUS:...

Hilton Hotel 7de keer beste in Namibië

16 ure gelede | Toerisme

Vir die sewende agtereenvolgende jaar het die Hilton Hotel in Windhoek met die World Travel-toekenning vir 2019 as die beste hotel in Namibië weggestap. “Ek...

CoW-drama kry tweede asem

16 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Sodra sy tugverhoor afgehandel is, kan die stadsraad besluit of strafregtelike klagte ook teen mnr. Robert Kahimise, Windhoek se uitvoerende hoof, gelê...

Kalahariwoestyn-slagoffer se lyk op lorrie

16 ure gelede | Polisie

Denver Kisting – Talle Namibiërs is woedend omdat mnr. Fambauone Black (22) se oorskot die afgelope Saterdag agter op ’n lorrie terug Zimbabwe toe vervoer...