Hoë hof in Kenia erken verkiesingsuitslae
Hernude geweld het in Kenia uitgebreek nadat 'n hof bevind het die tweede ronde verkiesings was wettig.
Kenia se hooggeregshof het Maandag pres. Uhuru Kenyatta se sege in die herverkiesing, wat deur opposisiepartye geboikot is, gestand gedoen. Die opposisie het die verkiesing geboiko
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie