Hier staan en is ek, ten spyte van
Hier staan en is ek, ten spyte van

Hier staan en is ek, ten spyte van

[email protected]
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht

Verwoestend. Een woord wat op soveel vlakke die emosie vasvang van nie net 2021, maar ook sy tweelingboetie 2020. Maar nou, meer as ooit, smag ek en ek is seker ook jy, liewe leser, om sin te maak en te vind om steeds een voet voor die ander te bly sit. Hier staan en is ek, dit ten spyte van.

Die sielkundige en filosofiese strewe na geluk het byna 2 500 jaar gelede in China, Indië en Griekeland begin met Confucius, Boeddha, Sokrates en Aristoteles. Vandag, etlike millenia later, is daar steeds ongelooflike merkwaardige ooreenkomste tussen die insigte van dié denkers en die moderne wetenskap van geluk.

Volgens Aristoteles bestaan geluk daaruit om deur die loop van 'n hele leeftyd dit te bereik wat lei tot die volmaaktheid van die menslike natuur en die verryking van die menslike lewe. Dit sluit in van gesondheid tot rykdom en kennis tot vriende.

Vir Boeddha het die pad van geluk begin by die begrip van die kernoorsake van lyding en het sy leringe ten doel om die brein so op te lei om nie in die verlede en toekoms vas te haak nie, maar in die nou en hier te leef, die werklikheid waarin ons vrede die maklikste kan ervaar.

Want, alles wat ons is, is die gevolg van dit wat ons dink.

“As jy met boosheid dink of doen, volg pyn jou soos die wiel die voet van die beeste volg wat die wa trek. As jy suiwer dink of doen, volg geluk jou soos ’n skaduwee wat nooit weggaan nie.”

Volgens die wetenskap is daar vyf elemente van geluk – positiewe emosie, betrokkenheid, verhoudings, betekenis en vervulling. Maar hoe, in ’n wêreld wat omgekeer en onderstebo is, vind jy juis, ten spyte van, geluk?

’n Soektog lewer blitsig wenke gebaseer op honderde wetenskaplike studies op. Sommige voor die hand liggend, ander weer het meer inspanning nodig. Gesels met iemand, of dit op die foon is en of hulle fisiek voor jou sit. Sê hoe jy voel, maar maak ook ’n punt daarvan om regtig te luister na wat die persoon voor jou of aan die ander kant van die selfoon vir jou sê. Vra mense hoe dit met hulle gaan, voordat jy praat oor jouself. Beoefen dade van goedhartigheid. Iets so eenvoudig om vir ’n buurman te waai en te glimlag, vriendelik die kassier of die persoon wat jou kruideniersware inpak, te groet. Dankie te sê vir die man wat weekliks jou asdrom leegmaak. Beweeg, gereelde oefening het ’n kragtige invloed op jou gemoed. Soos jy daagliks ’n draai in jou woonbuurt stap, begin jou liggaam endorfiene (natuurlike goedvoel-hormone) vrystel en binne ’n week of twee is die gewoonte van jou stapskoene aantrek, ’n gesonde gewoonte. Dink aan ’n kreatiewe aktiwiteit wat ’n uitdaging is, maar waaroor jy mal is. Dit kan wissel van om ’n instrument te bespeel, ‘n joernaal te skryf of video’s op jou selfoon te maak. So, sê wetenskaplikes, vind jy jou ritme en leer jy om stap vir stap jou vaardighede op te skerp. Vind iets waarvan jy hou om te doen, wat kreatief is en waarvoor jy vaardigheid nodig het. Die uitdaging moet by jou vaardighede pas en kan wissel van die aanpak van ’n staproete tot ’n groentetuin aanlê. Het jy geweet die helfte van die serotonien in jou lyf word vervaardig deur vriendelike bakterieë in jou maag? In 2009 het twee Ierse wetenskaplikes ten minste 15 verskillende spesies bakterieë ontdek wat baie neuro-oordragstowwe en vitamiene vervaardig wat jy nodig het om gelukkig te wees. Gee jou goedvoel-bakterieë dit wat hulle nodig het om te floreer, van gefermenteerde kos soos olywe, probiotiese yoghurt en kaas, tot groente met lekker baie vesel.

Mag ons elkeen in 2022 in die alledaagse, die roetine en die gewone iets vind wat dit alles die moeite werd maak. So eenvoudig soos dit.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.66 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.1 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.87 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 390.59/OZ UP +0.45% | Copper US$ 4.47/lb UP +1.25% | Zinc US$ 2 862.90/T UP 1.45% | Brent Crude Oil US$ 87.49/BBP UP +0.37% | Platinum US$ 930.17/OZ DOWN -0.0065 Sport results: European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.66 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.1 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.87 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 390.59/OZ UP +0.45% | Copper US$ 4.47/lb UP +1.25% | Zinc US$ 2 862.90/T UP 1.45% | Brent Crude Oil US$ 87.49/BBP UP +0.37% | Platinum US$ 930.17/OZ DOWN -0.0065