Hier is die 10 beste lugdienste ter wu00eareld
Hier is die 10 beste lugdienste ter wu00eareld

Hier is die 10 beste lugdienste ter wêreld

Elvira Wood



Skytrax se ranglys van beste lugdienste in 2018 is bekend ­gemaak, met die beste ­lugdiens in die wêreld wat volgens Skytrax Singapore Airlines is.

Dit is die eerste keer in tien jaar wat dié lugdiens die gesogte titel wen. Qatar Airways, verlede jaar se wenner, is vanjaar naasbeste.

Singapore Airlines het ook pryse as die lugdiens met die beste eersteklas, beste lugdiens in Asië en lugdiens met die beste sitplek in ­eersteklas gewen.

Die wêreld se 10 beste lugdienste in 2018

1. Singapore Airlines

2. Qatar Airways

3. ANA All Nippon Airways

4. Emirates

5. EVA Air

6. Cathay Pacific

7. Lufthansa

8. Hainan Airlines

9. Garuda Indonesia

10. Thai Airways



Ander wenners in Afrika

Beste: Ethiopian Airlines

Beste streekslugdiens: Royal Air Maroc

– Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!