Hess se ‘ruimte-oë’ maak kosmiese deurbraak
Ná ’n soektog van meer as ’n dekade het wetenskaplikes vanuit Namibië vir die eerste keer gammastraling in gammalig met baie hoë energie waargeneem.
Ronelle Rademeyer – In die wêreld van sterrekunde en kernfisika is alle oë op Namibië.Dit ná die nuus oor die deurbraak-opsporing van die nágloed van ’n gammastraalontplof
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie