Herero, Nama gaan voort met hofsaak oor volksmoord
Indien die Duitse regering nie voor ‘n Amerikaanse hof in New York verskyn nie, loop hierdie ontwikkelingsvennoot volgens die aansoekers die gevaar dat die hof by verstek teen hulle sal beslis.
Catherine Sasman – Duitsland se onwilligheid om dusver te reageer op volksmoordeise wat by die federale hof van die VSA ingedien is, skrik nie leiers van die Ovaherero en Nama af
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie