Helikopter beland in rivierbedding by Eros-lughawe
'n Helikopter wat met opstyging vanoggend nie genoeg krag gehad het om hoogte te kry nie, het in 'n rivierbedding by die Eros-lughawe in Windhoek beland.
Die Namibiese Lughawensmaatskappy(NAC) het die voorval bevestig.
Niemand is beseer nie en die direktoraat vir vliegtuigongelukondersoeke in die ministerie van werke en vervoer ondersoek die voorval.
Die Namibiese Lughawensmaatskappy(NAC) het die voorval bevestig.
Niemand is beseer nie en die direktoraat vir vliegtuigongelukondersoeke in die ministerie van werke en vervoer ondersoek die voorval.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie